Nuus > In die media > AfriSake gee opleiding aan sakesektor

AfriSake se arbeidsregadvieseenheid in samewerking met Omni-arbeidskonsultante het op Maandag, 4 September 2017 ’n arbeidsregkursus aan 25 afgevaardigdes gebied.

Volgens Charles Castle, bestuurder van AfriSake se arbeidsregadvieseenheid, is dié soort opleiding noodsaaklik vir die daarstel van ’n gesonde sakesektor om sakelui en werkskeppers met kennis te bemagtig en sodoende duur foute deur opleiding te voorkom.

“AfriSake sal aanhou om ons lede in die sakesektor dienooreenkomstig op te lei om te verseker dat hulle altyd ’n kompeterende voordeel het. Ons sal in die toekoms meer gereeld opleiding bied en ons sakenetwerk so sterk as moontlik vestig sodat daar nie net ’n regverdige spreekbuis vir die sakegemeenskap is nie, maar ook ’n sakegemeenskap wat bestand is teen staatsverval.”

Sluit aan by AfriSake om hierdie voordele te geniet.

TUIS     NUUS     INISIATIEWE     ARBEIDSREG     VERSLAE     KONTAK ONS

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.
TEKEN IN

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!