Inisiatiewe > Funksies > AfriSake konferensie: “Die Blockchain-revolusie: Wat Bitcoin en sy tegnologie vir jou beteken”

Die sakeorganisasie AfriSake gaan op 22 November 2017 ’n konferensie getiteld “Die Blockchain-revolusie: Wat Bitcoin en sy tegnologie vir jou beteken”, oor Bitcoin en die tegnologie wat dit behels, aanbied.

Sprekers sluit in Dawie Roodt (hoofekonoom van die Efficient-groep), Chris Becker (ekonoom gemoeid met kettinglêertegnologie by Investec), Andries Brink (stigter en uitvoerende hoof van Andile Solutions) en Piet le Roux (uitvoerende hoof van AfriSake).

“Terwyl stemme vandag vir radikale ekonomiese transformasie opklink, kyk ons na Bitcoin en kettinglêers (“blockchains”) as radikale ekonomiese tegnologie. Dit is tegnologie wat die manier hoe ons sake doen, en hoe bestand ons besighede teen regeringsinmenging en politieke onstabiliteit is, drasties ten goede kan verander,” sê Le Roux.

Die konferensie is oop vir AfriSake-lede en die publiek. Slegs 400 sitplekke is beskikbaar en bespreking is noodsaaklik.

Datum: 22 November 2017

Tyd: 8:00 – 14:00

Plek: Atterbury-Teater, Pretoria

Koste vir AfriSake-lede:

Platinumlede: Gratis

Maatskappylede: R200

Individuele lede: R200

Koste vir nie-lede: R800

Vul die onderstaande vorm in om jou sitplek te verseker.

 

  • Tipe AfriSake lidmaatskap:
  • Wil jy gebruik maak van tolkdienste van Afrikaans na Engels:
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
TUIS     NUUS     INISIATIEWE     ARBEIDSREG     VERSLAE     KONTAK ONS

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.
TEKEN IN

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!