ONS DOEN DIE

GOEIE WERK

ONS DRIE

STRATEGIESE DOELWITTE

AfriSake beoog om die regte en belange van die sakegemeenskap te beskerm asook te verseker dat die Afrikaanse sakegemeenskap op ’n regverdige en gelyke vlak met ander gemeenskappe aan die Suid-Afrikaanse ekonomie kan deelneem.

Die beskerming van eiendomsreg en die vryemarkstelsel

Die beskerming van die Grondwet
 

Die bevordering van Afrikaanse sakebelange

WELKOM BY

AFRISAKE

AfriSake het ten doel om die sakegemeenskap positief te mobiliseer ten einde ’n gesonde sake-omgewing te verseker. ’n Suksesvolle sake-omgewing benodig ’n bestendige, regverdige en voorspelbare omgewing. AfriSake is uniek geposisioneer om ’n toonaangewende rolspeler te word in die georganiseerde sakegemeenskap en breër burgery.

Die organisasie is gestig om die Afrikaanse gemeenskap in die sakewêreld tot deelname aan die openbare debat op te roep en om as spreekbuis vir die Afrikaanse sakegemeenskap te dien.

AFRISAKE

SUKSESSE

WORD DEEL

VAN DIE GESPREK

facebookyoutubetwitter

TUIS     NUUS     INISIATIEWE     ARBEIDSREG     VERSLAE     KONTAK ONS

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.
TEKEN IN

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!