Inisiatiewe > Funksies > AfriSake hou inligtingsvergadering in Musina oor Eskom

Eskom dreig tans verskeie munisipaliteite in die land met kragonderbrekings in die lig van uitstaande munisipale skuld. Hulle beoog selfs om mense wat reeds voorafbetaalde, oftewel prepaid, krag gekoop het se krag ook af te sny.

Na aanleiding van die hoeveelheid bewyse wat AfriSake van die gemeenskap in Musina ontvang het rakende dreigemente van Eskom om hulle krag af te sny, word daar op 14 Junie ‘n inligtingsvergdering gehou. Tydens die vergadering sal uitvoerende hoof, Piet le Roux die gemeenskap toespreek en verduidelik hoe AfriSake saam met inwoners van Musina Eskom kan stop.

Datum: 14 Junie 2018

Tyd: 18:30 – 19:30

Plek: VEK Messina, Uitbreiding 14, Musina

Toegang is gratis.

Vul die vorm in om die inligtingsvergadering by te woon

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

 

 

TUIS     NUUS     INISIATIEWE     ARBEIDSREG     VERSLAE     KONTAK ONS

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.
TEKEN IN

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!