AfriSake maan beleggers om veiligheid van beleggings te oorweeg

AfriSake maan beleggers om veiligheid van beleggings te oorweeg

Die sakebelange-organisasie AfriSake het met kommer kennis geneem van die aktivering van die Wet op die Beskerming van Beleggings (wet no. 22 van 2015) deur pres. Cyril  Ramaphosa verlede Vrydag. Dié wetgewing, wat in Desember 2015 deur oudpres. Jacob Zuma onderteken...
Eskom skik in aanloop tot AfriSake-interdik

Eskom skik in aanloop tot AfriSake-interdik

In ‘n oorwinning vir AfriSake en betalende elektrisiteitsgebruikers in Musina het Eskom gister net-net ‘n dringende hofbevel vermy met ‘n onderneming om die dorp se krag aan te hou. Die dringende aansoek deur AfriSake en lede en inwoners van Musina, wat later vandag...
Vakature: Regsnavorser en -koördineerder

Vakature: Regsnavorser en -koördineerder

AfriSake nooi hiermee geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van Regsnavorser en -koördineerder. Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die voer en koördinering van regsake navorsing, en...
Vakature: Finansiëlebeampte/-rekenmeester

Vakature: Finansiëlebeampte/-rekenmeester

AfriSake nooi hiermee geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van finansiëlebeampte/-rekenmeester. Die pos ‘n halfdag posisie en is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Die finansiëlebeampte/-rekenmeester sal rapporteer aan AfriSake se Hoof van...
Vakature: Bemarking- en ledewerwingsbeampte

Vakature: Bemarking- en ledewerwingsbeampte

AfriSake nooi hiermee geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van Bemarking- en Ledewerwingsbeampte. Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir bemarking- en ledewerwingsaktiwiteite, onder leiding van...
Blad 1 van 2612345...1020...Laaste »
TUIS     NUUS     INISIATIEWE     ARBEIDSREG     VERSLAE     KONTAK ONS

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.
TEKEN IN

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!