Hof verbied Eskom om krag af te skakel

In ‘n oorwinning vir betalende elektrisiteitsverbruikers het die Hoëhof in Pretoria Vrydag ‘n dringende tussentydse interdik teen kragonderbrekings deur Eskom toegestaan. Ingevolge die bevel word Eskom verbied om krag na die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit af te skakel, hangende ‘n hersieningsaansoek wat teen 29 Junie ingestel moet word. Die aansoek is gebring deur besorgde inwoners van … Lees meer Hof verbied Eskom om krag af te skakel