INISIATIEWE
Gebruik die onderstaande filters om gerieflik te soek

AfriSake dien kommentaar by waardeerder-generaal in oor nuwe regulasies

15 Junie 2017

AfriSake het kommentaar by die waardeerder-generaal ingedien wat handel oor die voorgestelde nuwe regulasies wat op 21 April 2017 in die staatskoerant gepubliseer is. Dié regulasies bepaal hoe eiendom deur die staat vir die doel van grondonteiening gewaardeer gaan word.

Grondgrype: Dis nie net van vat nie

10 Januarie 2017

Die sakeregtewaghond, AfriSake, waarsku dat grond nie bloot gevat kan word nie, terwyl alle aanduidings daarop dui dat daar in 2017 ’n toename in beide grondgrype en -onteienings in Suid-Afrika gaan wees.

AfriSake verkry interimbevel teen eiendomsbesetting

05 Mei 2016

AfriSake het op 15 April 2016 daarin geslaag om ʼn interim bevel in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria te kry om onwettige eiendombesetters in Bronkhorstspruit van die betrokke eiendom te verwyder. Dit het gevolg nadat lede van AfriSake die organisasie ingelig het dat eiendombesettings in dié omgewing plaasvind, waarna die organisasie ʼn dringende aansoek in die hooggeregshof gebring het.

WORD DEEL

VAN DIE GESPREK

facebookyoutubetwitter

TUIS     NUUS     INISIATIEWE     ARBEIDSREG     VERSLAE     KONTAK ONS

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.
TEKEN IN

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!