Visie en missie

AfriSake is ’n sakebelange-organisasie met meer as 12 000 lede landwyd. Die organisasie is in 2011 gestig. AfriSake bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, eiendomsreg, ekonomiese voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding en te skep, asook in die gemeenskaplike belang waar ook al sy lede sake doen.

AfriSake gee uitdrukking aan hierdie missie deur

Die bevordering van ’n selfstandige sakegemeenskap met institusionele infrastruktuur waarin sy lede en hul kliënte, klante en vennote sake kan doen ongeag negatiewe ekonomiese en politiese omgewingsfaktore;

Die vestiging van vryemarkleierskap ter bevordering van ’n konstitusionele orde, vrye markte en eiendomsreg, ingesluit openbare beleidsinspraak, deelname aan die openbare debat en regsaksie op plaaslike, nasionale en internasionale vlak;

Die bied van individuele lede-ondersteuning wat behels hulp soos arbeidsregadvies, opleiding, algemene regsadvies wat van tyd tot tyd aan lede gebied word; en

Welwillendheid, ingevolge waarvan lede se ruimhartige bydraes na verdienstelike sake soos onderwys en ander gemeenskapsbehoeftes gekanaliseer word.

Wat is ‘n selfstandige sakegemeenskap?

‘n Selfstandige sakegemeenskap is ‘n gemeenskap van sakelui met die volgende drie eienskappe:

N

Staatsbestand:

Hul onderskeie ondernemings is so bestand moontlik teen politieke risiko’s soos onteiening, afgedwonge aandeleverkope en ander vorme van skadelike staatsinmenging.

N

Bedingingsmag:

Om kollektief met die regering vir ’n billike verhouding te beding en om tot ’n gunstige sake-omgewing by te dra.

N

Institusionele alternatiewe:

Om deur selfregulering en privaat infrastruktuur ’n alternatiewe sake-omgewing te skep waarbinne ekonomiese aktiwiteit deur sy lede en enigiemand anders voortgesit kan word indien die omgewing wat die staat skep ontoereikend is.

DIREKSIE

Nick Vlok

Nick Vlok

Voorsitter

Niel Pretorius

Niel Pretorius

Ondervoorsitter

Andries Brink

Andries Brink

Direksielid

Bernard du Plessis

Bernard du Plessis

Direksielid

Dr Chris Lerm

Dr Chris Lerm

Direksielid

Dawie de Villiers

Dawie de Villiers

Direksielid

Mario Pretorius

Mario Pretorius

Direksielid

Piet Naudé

Piet Naudé

Direksielid

Piet le Roux

Piet le Roux

Direksielid

BESTUUR EN WOORDVOERDERS

Piet le Roux

Piet le Roux

Uitvoerende Hoof

Arina Esterhuizen

Arina Esterhuizen

Operasionele bestuurder

Gerhard van Onselen

Gerhard van Onselen

Senior Navorser

Armand Greyling

Armand Greyling

Regs- en Beleidsanalis

WORD DEEL

VAN DIE GESPREK

facebookyoutubetwitter

TUIS     NUUS     INISIATIEWE     ARBEIDSREG     VERSLAE     KONTAK ONS

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.
TEKEN IN

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!