Inisiatiewe > Funksies > Vooruitsigte vir staatsbestande sake

AfriSake bied op 5 Junie ’n konferensie aan getiteld “Vooruitsigte vir staatsbestande besigheid – hoe ondernemings kan slaag wanneer die staat misluk.”

“Die rol van ’n staat, of só sê hulle, is om ’n gunstige omgewing vir besigheid te skep. Wet en orde, stabiele geldeenheid, infrastruktuur, howe, ensovoorts. Maar wat as state hierin misluk, of dit selfs teenwerk? Is daar ’n manier om self iets aan die saak te doen? Is daar ’n manier om sake staatsbestand te maak? ” vra Piet le Roux, uitvoerende hoof van AfriSake.

Sprekers sluit in

  • Dr Frans Cronje (uitvoerende hoof van die Instituut vir Rasseaangeleenthede),
  • Dawie Roodt (hoofekonoom van die Efficient-groep),
  • Prof Philipp Bagus (Professor in ekonomie aan die Rey Juan Carlos Universiteit in Spanje; ontvanger van die 2016 Ludwig Erhard-Preis – die voorste, jaarlikse Duitse ekonomie-toekenning)
  • Russell Lamberti (Hoof van ETM Macro Advisors)
  • Prof Willie Cronje (bekleër van die Alstom-stoel vir Skoon-energiestelsels-tegnologie in die Skool vir Elektriese en Inligtingsingenieurswese aan die Universiteit van die Witwatersrand),
  • Piet le Roux (uitvoerende hoof van AfriSake),
  • en vele meer.

Hier is waarna jy kan uitsien op die dag:

Die konferensie is oop vir AfriSake-lede en die publiek. Slegs 400 sitplekke is beskikbaar en bespreking is noodsaaklik.

Datum: 5 Junie 2018

Tyd: 8:00 – 14:00

Plek: Atterbury-Teater, Pretoria

Koste vir AfriSake-lede: R250

Koste vir nie-lede: R850

Vul die vorm in om jou sitplek te bespreek

  • Lidmaatskap:
  • Wil jy gebruik maak van tolkdienste van Afrikaans na Engels:
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
TUIS     NUUS     INISIATIEWE     ARBEIDSREG     VERSLAE     KONTAK ONS

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.
TEKEN IN

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!