Inisiatiewe > Regsuksesse > Wil Eskom jou dorp se krag afsny?

Eskom dreig tans verskeie munisipaliteite in die land met kragonderbrekings in die lig van uitstaande munisipale skuld. Hulle beoog selfs om mense wat reeds voorafbetaalde, oftewel prepaid, krag gekoop het se krag ook af te sny. AfriSake staan dit teen en ons benodig ons lede se hulp om bewysstukke teen Eskom in te samel.

Ons het ons regspan opdrag gegee om Eskom se voorgenome kragonderbrekings teen te staan. Ons konsulteer tans met advokate en korrespondeer met etlike ander regspanne wat op verskillende plekke in die land hierby betrokke is. Dit is nodig om spoedeisend op te tree, ten einde groot skade aan plaaslike ekonomieë te voorkom. En terselfdertyd is dit nodig om die staat aan te pak, wat verantwoordelik is vir die regulatoriese omgewing waarin Eskom ‘n monopolie is en wat verhoed dat sakelui onafhanklik van Eskom kan word.

Jou hulp kan ons saak versterk: laat weet ons asseblief indien Eskom in jou munisipaliteit ook met kragonderbrekings dreig. Stuur foto’s van kennisgewings, ander dokumentasie of kort verduidelikings van die situasie aan diens@afrisake.co.za  of vul die onderstaande vorm in.

Stuur jou bewyse

  • Laai hier foto's van kennisgewings en ander dokumentasie op
TUIS     NUUS     INISIATIEWE     ARBEIDSREG     VERSLAE     KONTAK ONS

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.
TEKEN IN

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!